ISBN: 978-0-6397-8776-3
R180‘n Ware verhaal van ‘n Kalahari kind wat aan die Noordpunt van die Korannaberge gebore is en waar hy ook saam met sy broers en susters grootgeword het. Verhale van swaarkry, kattekwaad, wedervarings en oorvertellings van die kindermoorde tydens die Witkam-oorlog wat die leser beslis sal boei. Hersiene weergawe 2023. In PDF of EPUB formaat beskikbaar. Bestel u aflaaibare kopie hier.